Article Image

iNews Ermelo, Hoërskool Ermelo 11 August

Die o.15A- en eerste-rugbyspanne moes die knie buig teen die spanne van Hoërskool Merensky.

 

Albei EHS-spanne het moedig geveg tot die bittereinde. Die o.15A-span het net sewe punte nodig gehad om die telling gelykop te maak, maar die eindfluitjie het hul droom op nog ’n oorwinning verpletter. Die wedstryd het geëindig met ’n telling van 22-15 in Merensky se guns.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads