Article Image

iNews Ermelo, Carin Nel 15 April

Moet ondervinding hê van die volgende:

• Bank Rekonsiliasies - Groep van Maatskappye.

• Sterk wees op " Excel Spreadsheets" en finansiële ontledings.

• Krediteure rekonsiliasie en laai van EFT betalings.

• Debiteure invorderings en rekonsiliasies.

Voorraad opnames; Grv /Grn & prysverhogings.

• Elektroniese EFT betalings al hanteer het.

• Goeie algemene kennis van admin en die sisteme daarvan.

• Positiewe gesindheid.

• Hoë standaard van netheid op self en liaseerwerk


Vereistes:

• Matriek sertifikaart met 3 jaar finansiële / administratiewe

ondervinding.

• Geldige bestuurslisensie.

• Rekenaar geletterd - MS Office / IQ / SAGE Pastel

• Ondervinding in Eiendomsverhuring kan tot voordeel wees


E-pos u opgedateerde CV na: nicoleen@tyrepro.co.za/ matie@tyrepro.co.za


Indien u nie binne twee weke vanaf plasing gekontak word nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads