Article Image

iNews Kimberley, iNews 29 April

Die o.19-wedstryde skop vandag by die Absa Wildeklawer-sporttoernooi af.


Die toernooi word vanaf 2009 in Kimberley gehou, met 'n jaarliks ekonomies inspuiting van ongeveer 120 miljoen.


Van 29 April tot 4 Mei sal duisende sportentoesiaste na die diamantstad saamtrek om te sien hoe van die land se mees talentvolle jong atlete in netbal, rugby en sokker meeding.


Vanjaar se toernooi spog met 'n totaal van 195 spanne en 111 skole wat deelneem. 


Die hoofrugby-en hoofnetbalwedstryde sal by Hoƫrskool Diamantveld, wat ook die gasheer is, plaasvind.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads