Article Image

iNews Ermelo, Conrad Bouwer 16 September

Woensdag 8 September 2021 Geen klubkompetisie aangesien te min spelers ingeskryf het vir kompetisie. Op Saterdag 11 September 2021 vind 'n klubkompetisie in Medal formaat plaas en 31 spelers neem deel aan kompetisie. Die wenners was as volg: 1. Annecke Fourie (67) 2. Allissen Oosthuizen (68) 3. Fred ELS (70) 4. Janice Swanepoel (72 uittel) Op Saterdag 18 September vind die Greenkeepers Revenge plaas.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads