Article Image

iNews iNews Ermelo, Baruch Büchling 17 September

Foto: Kenneth Venter en Kermaine Venter Pa en dogter, Kenneth en Kemaine Venter, het op 10 en 11 September 2021 aan die vierde rondte van die WNRC Rally deelgeneem. Die 'NTT Motor Group Tzaneen Rally' was ingedeel in elf fases wat gewissel het van industriële gebiede tot grond paaie en berg paste in plantasies. Die laaste fase het afgesluit op 'n teer pad in Tzaneen.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads