Inwoners van en rondom Ermelo word uitgenooi om vanjaar se Boeredankdag by te woon.
Hierdie besondere byeenkoms bied aan almal die geleentheid om stil te staan, te besin en saam as gemeenskap dankie te sê.
Besonderhede van die geleentheid is soos volg:
Datum: Sondag, 7 Junie 2026
Plek: JJ van der Merwe Primêre Skool
Tyd: 14:00–15:00
Hekke open om 13:00, met koffie en verversings beskikbaar.
Vir enige navrae, kontak Dawid: 082 780 0121