Op 4 Augustus het die jaarlikse Mpumalanga Departement van Onderwys se Visuele kuns en Ontwerp kompetisie in Nelspruit plaasgevind. Al die skole in Mpumalanga wat Visuele kuns en Ontwerp aanbied het deelgeneem en n totaal van 219 inskrywings vir Visuele kuns.
The theme this year was STEAM (Science, Technology, Engineering, Art and Maths). And learners had to create artworks that visually communicated the theme in a creative and innovative way.
Ons is baie trots op die volgende leerders wat bo 80% gemiddeld behaal het in Mpumalanga.
Gr 11s
Njabulo Matlala
Lida Gerber
Leché Korff
Tlhonolofatso Mofokeng
Gr12
Abigail Ekermans
Andriett Boshoff
Shantel Khathide
Lynné Rademan
Mar Louise Viljoen het algeheel tweede in die provinsie gekom en Madri van Niekerk was algeheel.eerste in die provinsie.
Die Erries wen al die afgelope 5 jaar die wisseltrofee vir die beste Visuele kuns inskrywings in Mpumalanga.