Lohan Swart, ‘n lid van Ligbron se eerste gholfspan, is gekies om Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse Hoërskole IPT gholftoernooi te verteenwoordig. Hierdie toernooi vind vanaf 27 tot 30 September 2026 by die Mbombela Gholfklub in Nelspruit plaas. Ligbron is baie trots op hierdie prestasie.
LIGBRON GHOLFSPELER VERWERF PROVINSIALE KLEURE
Written on 09/10/2026