Kom verwelkom 2026 saam met ons op 31 Desember vir ’n aand vol kuier, dans en lekker kos!
Geleentheidbesonderhede:
- Vanaf 18:00 tot laat
- Spyskaart: Braaivleis, pap en sous, slaai
- Ingang: R150 per persoon (sluit ete & dans in)
- Kinders onder 12: 50% afslag
- Voorskool: Gratis
- Kontantkroeg | Kaartjies by die ingang (slegs kontant)
-
Musiek deur: Rodeo Man & DJ Cassie
Kontak:
-
Hein: 082 571 2530
-
Christine: 076 665 1886
-
Eleanor: 083 430 1291
Moenie dit misloop nie – bring die familie en kom skop die nuwe jaar reg in!