ERRIES HOU CANSA 'FUN RUN'!

1 Joubert St Ermelo

Thursday, August 13 2026

Trek jou beste “GLOW IN THE DARK OUTFIT” aan en kom deel in die fondsinsameling van Hoërskool Ermelo.

Deelnemers geniet 10% afslag op 'n PLATO koffie!

Daar is lekker pryse om te wen in die volgende kategorieë:

  • Vinnigste Jnr Gr 1–7: “Turbo Toes”
  • Vinnigste Snr Gr 8–12: “Gone in 60 Seconds”
  • Vinnigste Onderwyser: “Chalk Dust Champion”
  • Vinnigste Ouer: “Family Ferrari”
  • Vinnigste Pensionaris: “Golden Gazelle”

En dan natuurlik ook pryse vir dié wat die beste volgens die tema aangetrek is!