Vacancy: Beheerkamer Operateur

Written on 03/18/2026
Gideon Muteb


’n Beheerkamer Operateur pos is beskikbaar vir ’n kandidaat wat betroubaar is en onder druk kan werk. Die pos vereis iemand wat kliëntgeoriënteerd is en effektief in ’n dinamiese omgewing kan funksioneer.

Requirements:

  • Moet bereid wees om skofte te werk.
  • Moet Afrikaans en Engels magtig wees.
  • Vorige beheerkamer ondervinding is n vereiste.
  • Moet onder geweldige druk optimaal kan funksioneer.
  • Kliënte georiënteerd wees met uitsonderlike telefoonetiket.
  • PSIRA sal voordelig wees.

Apply:

  • Send your CV to: info@spartantraining.co.za