Highveld Forest & Garden Ermelo is op soek na ’n ervare en betroubare tegnikus om by ons span aan te sluit.
Vereistes:
✅ 3 jaar ondervinding met ride on grassnyers, tuin en bosbou toerusting, asook kragopwekkers
✅ Betroubaar
✅ Sober gewoontes
✅ Goeie kliëntediens
✅ Vorige verkoopsondervinding is voordelig
✅ Salaris onderhandelbaar
Dink jy jy is die regte persoon vir die werk? Stuur asseblief jou CV na:
📧 jan@highveldforest.co.za