Vacancy: Kwekery Assistent

Written on 10/26/2026
Gideon Muteb


'n Dinamiese persoon word gesoek vir 'n Kwekery Assistent-pos. Die geskikte kandidaat moet lief wees vir buitewerk met plante en die publiek. Indiensopleiding sal verskaf word om al die produkte te leer ken.

Requirements:

  • Dinamiese persoon moet lief wees vir buite werk met plante en publiek
  • Moet jou hande kan vuilmaak
  • Ons werk elke Saterdag
  • Moet kan delegeer
  • Indiensopleiding sal gegee word om al die produkte te leer ken

Apply:

  • Gee CV af by Dougies
  • Telephone number: 0829266200 (Melody)