Ligbron Akademiese Top Tien

Written on 08/06/2025
Gideon Muteb


Foto hierbo wys die toppresteerders van elke graad – van links na regs: Xander Victor (Gr. 11), Marli Rautenbach (Gr. 10), Jerome Krause (Gr. 9), Leah Ramkelawan (Gr. 8), en Atharv Agre (Gr. 12).

Ligbron Akademie vir Tegnologie het hul akademiese top tien leerders per graad vir die tweede termyn van 2025 aangekondig, met indrukwekkende uitslae ondanks vol buitemuurse programme. Die prestasie beklemtoon die akademiese gehalte van die skool en die toewyding van sy leerders.

Die volledige lys van top 10 leerders per graad sluit onder andere in:

Graad 8

1. Leah Ramkelawan : 93.56%

2. Adeena Sindhi

3. Sandisiwe Malinga

4. Lerato Motlhabi

5. Kwenama Mvakali

6. Chrishelle Uys

7. Ineke Breedt

8. Daniel Adebayo

9. Allegria Eksteen

10. Dilliané du Preez

Graad 9

1. Jerome Krause: 93.56%

2. Ruan Botha

3. Kyla Eksteen

3. Nelisiwe Lukhele

4. Liané Schwan

4. Reefah Shahid

5. Yenzokuhle Nhlapho

6. Thabang Tilodi

7. Ziyaad Vally

8. Jaden Naicker

9. Zenande Soko

10. Lesedi Kunene

Graad 10

1.  Marli Rautenbach: 87.29%

2. Nwayitelo Mzimba

3. Sithembile Ngwenya

4. Siyabonga Malinga

5. Andile Thwala

6. Zikhona Sibande

7. Takatso Hlubi

8. Amanda Bethula

9. Nuraz Tikly

10. Uluthando Dladla

Graad 11

1. Xander Victor: 89.71%

2. Lindokuhle Ntuli

3. Shamima Joosub

4. William Clark

4. Grace Berda

5. Lizé du Plessis

6. Eljoné van Niekerk

7. Naeela Bhagalia

8. Lulutho Makaula

9. Oratiloe Motaung

10. Shivay Ramkelawan

Graad 12

1. Atharv Agre: 92.71%

2. Zahraa Tayob

3. Rumaanah Del Cueto Martinez

3. Zahra Del Cueto Martinez

4. Nabihah Jassat

5. Melokuhle Mkhwanazi

6. Christian Perez Donato

7. Siphosethu Mkhwebane

8. Anesu Kumbula

8. Sinothando Shiba

9. Carla Stoop

10. Ruth Bowers

10 . Elzanie Breytenbach

Julle toewyding, deursettingsvermoë en uitstaande akademiese prestasies dien as inspirasie vir die hele skool. Hou aan streef, hou aan skitter – die toekoms is in julle hande!