Article Image

iNews Ermelo, Ligbron 24 January

Foto: Huzefa Patel


Ligbron se graad 12-klas van 2022 het uitstekende matriekuitslae behaal. Uit 156 kandidate wat geslaag het, is ‘n totaal van 219 vakonderskeidings verwerf. Die vakke met die meeste onderskeidings is Afrikaans Eerste Additionele Taal (28), Wiskunde (22), Wetenskap (19), Besigheidsstudies (16), Lewenswetenskap (13) English FAL (13) en Lewensoriëtering (60). Die Wiskunde Departement spog ook met die uitsonderlike prestasie dat dit die 19de agtereenvolgende jaar is wat hulle ‘n 100% slaagsyfer het.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads