
2024 was goed vir Errie SAWMGA Ruiters
Ermelo, Hoƫrskool Ermelo
13 August
Foto: Voor (vlnr): Carli Huber, Mia van Aardt en Mia Botha
Agter (vlnr): Lienke van Rooyen, Melissa Olivier en Zelmari van der Walt
Baie geluk aan die volgende Errie-ruiters wat gekies is om Mpumalanga te verteenwoordig by die Nasionale kampioenskap in Parys Vrystaat gedurende September:
Mia van Aardt, Zelmarie van der Walt, Lienke van Rooyen, Mia Botha, Melissa Olivier en Carli Huber.
Baie geluk aan hierdie dogters en baie sterkte met die voorbereiding!