Article Image

iNews Ermelo, Eugene Smith 26 June

Hans Storm se landloop het begin op 14-jarige ouderdom toe hy aan sy eerste 32 km wedloop deelgeneem het en tweede jnr geëindig het. Op skool was hy ‘n gemiddelde 1 500- en 3 000-meter atleet. Op 17-jarige ouderdom durf hy die 42,2 km van die Hoëveld Marathon aan en wen die eerste junior. Die volgende jaar op 18-jarige ouderdom wen hy eerste junior by die Hoëveld en die Biggarsberg marathonne. Hierna neem hy deel aan die Excide Nagmarathon in Germiston, saam met groot padwedloop-name soos Dave Shaw en Bernardt Rose. Hier wen hy ook die junior titel. Hy begin toe ‘n nagwedloop in Ermelo, onder die beskerming van Ermelo Marathonklub en reël ‘n 10- en 21,1 km by Ermelo Hoërskool. Hy wen toe weer die eerste junior atleet.



To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads