Article Image

iNews Standerton Chronicle, Jannie Degenaar 04 March

In my (Bolhuis) se opinie, is hierdie die enigste oplossing. ‘n Mens kan baie dinge met ‘n “baseball bat” reg bl#ksem en baie mense kan intimideer word, maar jy kan ongelukkig nie die munisipaliteit, polisie, regstelsel of regering bl#ksem nie. Na ‘n besoek aan Lekwa deur Mnr Mike Bolhuis, het Standerton nasionale nuus bereik en ‘n volledige program van die besoek is op TV uitgesaai.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads