Article Image

iNews Ermelo, Baruch Buchling 14 July

Ermelo inwoner, Nicky van der Walt was op 8 Julie te siene op Supersport se 'Rugby Kuiers' program, waar hulle gesels het oor die legendariese Blou Bul rugbyspan wat in 1997 die Britse en Ierse Leeus mak gemaak het. Nicky het in 1993 matrikuleer aan Hoërskool Ermelo en toe gaan studeer by 'n onderwyskollege in Pretoria. Nicky word toe gekies vir die SA Nasionale o/19 rugbyspan, wat daardie jaar die o/19 Wêreldbeker gewen het in Frankryk.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads