.jpg)
Skielike petrol- & dieselregulasies / Sudden petrol & diesel regulations
Ermelo, Baruch Buchling
15 July
Gwede Mantashe, Minister van minerale bronne en energie, het die nuwe regulasies rakende petrol en diesel op 15 Julie 2021 aangekondig, wat onmiddellik van toepassing is wanneer dit in die Staatskoerant, the Gazette, geplaas is.
Die regulasie verbied enige verkope en reseptering van petrol en diesel in die vorm van houers. Volgens die definisies van die amptelike regulasie, word die woord 'houer' geklassifeer as enige iets wat gebruik word vir die aanhou van of vervoer van petroleum, behalwe voertuie. Geen persoon mag petrol of diesel in houers verkoop of aankoop nie.
Dit is om die nasionale paniekaankope en opgaar van petrol en diesel te staak. Asook die gebruik van petrolbomme in die plundering gebeurtenisse in Gauteng en KwaZulu-Natal.
Dit hou egter negatiewe nagevolge in vir landsburgers wat van kragopwekkers gebruik maak en gelos word met die onsekerheid van wat om te maak in die geval van beurtkrag.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: