.jpg)
EHS kondig Top 10 aan
Ermelo, Hoërskool Ermelo
13 August
Afgesien van sovéél wat daagliks verander en onseker is, moet akademie die hoogste prioriteit bly.
Juis hieroor is Hoërskool Ermelo besonder trots op die Top tien-leerders wat aangekondig is na aanleiding van die afgelope eksamen.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: