
Hoëveld wolbedryf verloor ’n deskundige
Ermelo, Conrad Bouwer
10 September
Cornie Faber (62), ’n bekende skaap- en woldeskundige wat vir jare lank in die Hoëveld se skaap- en wolbedryf gewerk het, sterf op 22 Augustus, 2021. Dit volg na Cornie se gesondheid afgeneem het voor sy heengaan.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: