
Tomahawks dra oorwinnig op aan oom Kobus
Ermelo, Conrad Bouwer
07 October
Foto 1: Kobus Botha
Foto 2 (verskaf): Tomahawks hou 'n oomblik van stilte ter nagedagtenis van Kobus Botha
Die plaaslike Tomahawks klub van die South African Rugby League Sporting Association (SARLSA) het die afgelope Saterdag teen die Marble Hall Leopards uitgedraf om kragte te meet.
Die Tomahawks het die Leopards met ’n oortuigende 54 teenoor 24 gewen. Volgens Bennette Burger, die afrigter van die span, het sy spelers gedoen wat van hul verwag is en is hy baie trots op hulle.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: