
Wildman Gong Kampioen vir Okt
Ermelo, Conrad Bouwer
15 November
Foto: John de Beer van Wildman wens Eugene Prinsloo geluk
Wildman Ermelo het hul Gongskiet Kampioen vir Oktober aangekondig. Die informele kompetisie wat Wildman elke Woensdag en Saterdag by Indawo Game Lodge hou, "is vir skuts om te oefen en ook net om te geniet," sĂȘ Bennie du Plooy van Wildman.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: