
Bottomless Blessings vier derde bestaansjaar
Ermelo, Conrad Bouwer
17 November
In 2019 het André ingeskryf vir die koffiebranderykompetisie, Shot In The Dark, en hy word gekroon as die beste koffiebrander van dié kompetisie. In 2020 het hy weer ingeskryf en ‘n sesde plek behaal.
André het ten slotte aan iNews gesê, wanneer mense hom vra wat hy vir ’n lewe doen, antwoord hy altyd: “Ek bedien mense met goeie koffie en goeie nuus vir ’n hoopvolle toekoms.”