VAKANTE POSTE
Twee vakante poste:
MJ PROPMARK
1.VAKANTE POS - STERK ALGEMENE ADMIN PERSOON
Moet ondervinding hê van die volgende:
- Sterk wees op "Excel".
- Ondervinding hê in mpy'e reëls en regulasies.
- Debiteure invorderings en rekonsiliasies.
- Eiendomme - Verhurings, kontrakte, levies ens.
- GRV's + GRN's inlees van voorraad en aankope.
- Algemene kennis van admin sisteem - debiteure + krediteure.
- Beheer van aankope + bestel boek.
Vereistes:
- Matriek sertifikaart met 3 jaar administratiewe ondervinding.
- Positiewe gesindheid.
- Hoë standaard van netheid op self en alle liaseerwerk.
- Geldige Bestuurslisensie is 'n vereiste.
- Rekenaar geletterd - MS Office / IQ / SAGE Pastel (VIP).
- Ondervinding in Eiendomsverhuring kan tot voordeel wees.
- Moet georganiseerd wees en kan beplan.
- Doelwit gedrewe.
&
2.VAKANTE POS FINANSIËLE ASSISTENT / ADMIN / EIENDOMME
Moet ondervinding hê van die volgende:
- Bank Rekonsiliasies - Groep van Maatskappye.
- Sterk wees op " Excel Spreadsheets" en finansiële ontledings.
- Krediteure rekonsiliasie en laai van EFT betalings.
- Debiteure invorderings en rekonsiliasies.
- Voorraad opnames; Grv /Grn & prysverhogings.
- Elektroniese EFT betalings al hanteer het.
- Goeie algemene kennis van admin en die sisteme daarvan.
- Positiewe gesindheid.
- Hoë standaard van netheid op self en liaseerwerk
Vereistes:
- Matriek sertifikaart met 3 jaar finansiële / administratiewe ondervinding.
- Geldige bestuurslisensie.
- Rekenaar geletterd - MS Office / IQ / SAGE Pastel
- Ondervinding in Eiendomsverhuring kan tot voordeel wees
E-pos u opgedateerde CV na: nicoleen@tyrepro.co.za / matie@tyrepro.co.za
Indien u nie binne twee weke vanaf plasing gekontak word nie, moet u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here: