Article Image

iNews Ermelo, Adele 17 April

Ligbron en Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het vanmiddag in hul liga-wedstryde teen mekaar te staan gekom. Die wesdtryde het op Ligbon se velde plaasgevind en oudergewoonte is opwindende spel gelewer in dié plaaslike derby. Die rugby uitslae is as volg: o/14A 56 - 0 o/15A 21 - 14 o/15B 33 - 12 o/16A 52 - 5 o/16B 31 - 0 Derdes 17 - 7 Tweedes 15 - 14 Eerstes 14 - 5 ’n Fotogalery en volledige berig van al die rugby en hokkie-aksie sal binnekort op Ermelo Insig se Facebook-blad te siene wees.

To read the rest of the article, please open it with the iNews app. You can download the app here:

Privacy Policy | PAIA Manual

Copyright @ 2020 GenLeads