Klopper Meubelvervoer is op soek na ’n betroubare swaar voertuig drywer om by hul span aan te sluit.
Vereistes:
-
Afrikaanssprekend
-
Geldige Kode 14-lisensie
-
Ouderdom tussen 40–60 jaar
-
Sober gewoontes
-
Netjies en betroubaar
Salaris: Onderhandelbaar en sal tydens die onderhoud bespreek word.
Stuur jou CV na: hcklopper@gmail.com
Navrae: 082 774 6952


