Send your CV to: rudie@sharktec.co.za
Sharktec soek 'n betroubare en goed georganiseerde Verkoopsverteenwoordiger om by hul span aan te sluit op 'n kommissiebasis.
Die posisie is geskik vir gemotiveerde individue wat werk soek en bereid is om op 'n kommissiebasis te werk.
Vereistes:
• Ondervinding in verkope sal ’n voordeel wees, maar is nie ’n vereiste nie
• Volledige opleiding sal voorsien word
• Sober gewoontes
• Geen opsigtelike tatoeëermerke nie
• Betroubaar, professioneel en doelgerig


