Foto: Voor: Danieke vd Meulen, Joha Basson, Anja de Wet, Astrid von Wielligh, DanƩ Hurter
2de ry: Abigail Roux, MianƩ Withfield, MianƩ Kearney, Tajana Pienaar, Lea Jacobs, Ninke Helena
Agter: Willa Warburg, Andrieg Venter, Ronald Chinganga, Stewart Boyder, Christiaan van Rensburg, Kyna Boyder.
Sewentien gimnaste van Ermelo Gimnastiek het op 14 &15 Junie aan die āNorth Zone Gymnastics Festivalā te Centurion deelgeneem.
Die gimnaste het deelgeneem aan 4 apparate. Na afloop van die kompetisie het hulle medaljes verwerf volgens die gemiddeld wat hulle op al vier apparate behaal het.
Die volgende gimnaste het puik prestasies gelewer:
Vlak 1 Gimnaste:
Lea Jacobs -Goud
MianƩ Withfield -Goud
Ninke Helena -Goud
Willa Warburg -Silwer
Abigail Roux -Brons
Ronald Chinganga - Brons
Andrieg Venter- Brons
Vlak 2 Gimnaste:
Joha Basson: Brons
Anja de Wet : Silwer
Christiaan van Rensburg ā Brons
Vlak 3 Gimnaste:
MianƩ Kearney- Goud
Danieke van der Meulen ā Silwer
DanƩ Hurter- Silwer
Stewart Boyder - Silwer
Kyna Boyder ā Brons
Astrid von Wielligh - Brons
Baie geluk aan hierdie gimnaste!
