Ses jong ruiters van Laerskool JJ van der Merwe is vir die Mpumalanga SANESA-span gekies.
Die gekose ruiters is Lara du Plessis, Larice du Plooy, Isabella van Gent, Lienke Grobler, Kiara Hodsdon en Lieka Hodsdon.
Die skool het die leerders met hul prestasie gelukgewens en hulle sterkte toegewens terwyl hulle Mpumalanga verteenwoordig.

