Geloftediens – 16 Desember 2025

7 De Jager St Ermelo

Tuesday, December 16 2025

Die Nederduitsch Hervormde Kerk (NHK) Ermelo nooi die gemeenskap hartlik uit na vanjaar se Geloftediens om 08:00 op 16 Desember 2025, by 7 De Jagerstraat.

Soos gebruiklik roteer die erediens elke jaar tussen gemeentes, en ons is dankbaar en opgewonde om in 2025 die gasheer te wees. Kom vier saam, kom getuig saam, en beleef hierdie betekenisvolle oggend in eenheid.

Ons sien daarna uit om u te verwelkom.