Die Ermelo Rolbalklub nooi almal uit om die jaar in styl af te sluit en 2026 feestelik te verwelkom!
Geleentheidbesonderhede:
-
Datum: 31 Desember 2025
-
Plek: Ermelo Rolbalklub
-
Rolballe begin: 14:00 (lekker pryse)
-
Hamburgerbraai: 18:00
-
Kinders onder 7: Gratis worsbroodjies
-
Toegangsfooi: R150 per persoon
-
Kroeg: Kontantkroeg beskikbaar
Bespreek: 082 805 2255
Naam, hoeveelheid gaste en kinders onder 7
Moenie dit misloop nie – kom sê koebaai aan 2025 en hallo aan 2026 saam met vriende en familie!

