Hein Se Plaas Ermelo – Oujaarsdans

N11 Gert Sibande District Municipality MP

Wednesday, December 31 2025 at 05:00 PM

Kom verwelkom 2026 saam met ons op 31 Desember vir ’n aand vol kuier, dans en lekker kos!

Geleentheidbesonderhede:

  • Vanaf 18:00 tot laat
  • Spyskaart: Braaivleis, pap en sous, slaai
  • Ingang: R150 per persoon (sluit ete & dans in)
  • Kinders onder 12: 50% afslag
  • Voorskool: Gratis
  • Kontantkroeg |  Kaartjies by die ingang (slegs kontant)
  • Musiek deur: Rodeo Man & DJ Cassie

Kontak:

  • Hein: 082 571 2530

  • Christine: 076 665 1886

  • Eleanor: 083 430 1291

Moenie dit misloop nie – bring die familie en kom skop die nuwe jaar reg in!