Say goodbye to 2025 and hello to 2026 in style! Join Junxtion Pub & Grill for a festive Vark Spitbraai celebration with fireworks, flavour and fun vibes.
Op die spyskaart:
Vark spitbraai • Pap • Sous • Aartappelslaai • Knoffelbrood
Dress code twist:
- Onderste helfte: Trek aan soos 2025 jou laat voel het
- Boonste helfte: Trek aan soos jou droom vir 2026
Bring jou vriende, jou beste vibes en kom kuier saam terwyl ons die nuwe jaar inlui!

