Die Phoenix Toernooi kom na Ermelo op 7–8 Februarie 2026 en inskrywings is nou oop!
- Enige Viere | R2000 per span
- 5 rondtes van 15 koppe
- Sluit ontbyt, etes én ’n braai in
Pryse op die spel:
🥇 R8000 | 🥈 R4000 | 🥉 R2000
Skryf nou in, Whatsapp:
📲 Gerda – 082 805 2255
📲 Fritz – 081 406 8946
⚠️ Net plek vir 36 spanne – moenie uitmis nie!

