Kleinjagters, Groot Drome – Junior Jag Opleiding Kom na Piet Retief

From Friday, July 3 2026 until Sunday, July 5 2026

Laeveld Jagters Vereniging – Piet Retief bied van 3–5 Julie 2026 ’n Junior Jag Opleiding aan by die Bertie Eggers Skietbaan.

Kinders tussen 10 en 16 jaar kry die geleentheid om meer te leer oor veilige wapenhantering, natuur- en bosveldkennis, asook jagvernuf in ’n gestruktureerde en verantwoordelike omgewing.

R750 vir lede
R2750 vir nie-lede

Vir besprekings, kontak Petro by 082 624 7533.

’n Geleentheid vir jong jagters om kennis op te doen en verantwoordelikheid te leer.