PAS Prokureurs is op soek na ’n betroubare en dinamiese Junior Administratiewe Klerk om by hul span aan te sluit.
Benodighede / Eienskappe:
• Sterk administratiewe vaardighede
• Vermoë om onder druk te werk
• Goeie telefoonetiket
• Uitstekende menseverhoudings
• Detail-georiënteerd
• Kan pro-aktief werk
• Funksioneer goed in ’n span
Salaris:
Onderhandelbaar volgens ervaring.
Hoe om aansoek te doen:
Voltooi asseblief ’n aansoekvorm by hul kantore indien u belangstel, en handig dit in saam met u CV.
E-pos aansoeke word ook aanvaar by: elme@pasprok.co.za
📍 Adres: PAS Prokureurs, h/v Kerk- & Joubertstraat, Ermelo
📞 Navrae: Elme Strydom – 017 819 7542


