Vacancy: Winkel Kassier

Written on 01/07/2026
Gideon Muteb


PnA soek 'n betroubare en goed-aangebied Winkel Kassier om by hul span aan te sluit.

Die posisie is onmiddellik beskikbaar.

Vereistes:

• Graad 12
• Tweetalig
• Kennis oor skryfbehoeftes, kuns en boeke sal voordelig wees
• Moet op rekenaar en kasregister kan werk
• Goeie mense verhoudinge
• Sober gewoontes
• Vorige ondervinding in kassier werk / winkel assistent sal in u guns tel
• Moet naweke kan werk



Toepas:

Telephone number: +27633832662