Vacancy: Junior Admin – Lloyd & Jansen

Written on 01/14/2026
Gideon Muteb


Lloyd & Jansen soek 'n betroubare en goed georganiseerde Junior Administrateur om by hul span aan te sluit.

Die posisie vereis 'n kandidaat met sterk administratiewe vaardighede en die vermoë om finansiële en korrespondensieverwante take akkuraat te hanteer.

Vereistes:

• Pastel vaardig
• Microsoft Excel vaardig
• E-Filing/Easy file vaardigheid sal voordelig wees
• Verwerking van BTW rekords en indiening van BTW opgawes sal voordelig wees
• Administrasie en Korrespondensie met SARS asook Registrasies



Toepas: