Vleissentraal Ermelo is op soek na ’n betroubare en netjiese Veilingsklerk om by hul span in Ermelo aan te sluit. Interne opleiding sal voorsien word.
Requirements:
• Geldige rybewys
• Administratiewe ondervinding
• Kennis van Microsoft Office
• Syfervaardigheid en akkuraatheid is essensieel
• Kennis in Rekeningkunde sal voorkeur geniet
• Moet bereid wees om te reis vir veilingsdoeleindes
• Moet onder druk kan funksioneer
• Goeie menseverhouding en klientediens
Apply:
Send your CV to: ermelo@vleissentraal.co.za
Address: 12 Joubert Str. Ermelo

