Vakature: Afrikaans Eerste Addisionele Taal (Graad 8-12) – Ermelo

Written on 02/20/2026
Gideon Muteb


Netherland Park Secondary School is op soek na 'n dinamiese, toegewyde en entoesiastiese opvoeder om by hul span aan te sluit as 'n Afrikaans Eerste Addisionele Taal onderwyser vir Graad 8–12.

Requirements:

• ’n Erkende onderwyskwalifikasie.
• Ondervinding in Graad 8-12 sal ’n aanbeveling wees.
• Goeie klaskamerbestuur en adminstratiewe vaardighede.
• Studente is welkom om ook aansoek te doen.

Apply:

Send your CV to: deputyprincipal@npsschool.co.za