ACSU se Anti-Misdaad Sekuriteitseenheid soek 'n betroubare en goed aangebiedde Verkoopsverteenwoordiger om by hul span aan te sluit.
Vereistes:
- Geldige bestuurslisensie (verpligtend)
- Goeie kommunikasie- en verkoopsvaardighede
- Selfgemotiveerd en doelgerig
- Tegniese agtergrond of kennis van alarm- en CCTV-stelsels sal 'n sterk voordeel wees
Pligte sluit in:
- Werwing van nuwe kliënte
- Onderhoud en uitbreiding van bestaande kliëntverhoudings
- Voorbereiding en opvolg van kwotasies
- Bevordering van ons sekuriteitsdienste en -produkte
Doen aansoek:
- Stuur jou CV na: wally@acsu.co.za

