Glasfit Ermelo is op soek na ’n praktiese, betroubare Tegniese Leerling wat bereid is om te leer en ’n loopbaan in die motorbedryf te begin. Geen ondervinding is nodig nie en opleiding word verskaf.
Requirements:
- Geen ondervinding nodig nie.
- Prakties.
- Betroubaar.
- Bereid om te leer.
- Die regte houding.
Apply:
- Send your CV to: info@glasfitermelo.co.za
- Address: 20 Kerk Street, Ermelo, Shop 1

