'n Dinamiese persoon word gesoek vir 'n Kwekery Assistent-pos. Die geskikte kandidaat moet lief wees vir buitewerk met plante en die publiek. Indiensopleiding sal verskaf word om al die produkte te leer ken.
Requirements:
- Dinamiese persoon moet lief wees vir buite werk met plante en publiek
- Moet jou hande kan vuilmaak
- Ons werk elke Saterdag
- Moet kan delegeer
- Indiensopleiding sal gegee word om al die produkte te leer ken
Apply:
- Gee CV af by Dougies
- Telephone number: 0829266200 (Melody)

