๐ข ๐๐๐๐๐๐๐๐: ๐๐๐๐๐๐ ๐
๐๐๐๐๐๐ร๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐
๐ ๐๐ซ๐ฆ๐๐ฅ๐จ, ๐๐ฉ๐ฎ๐ฆ๐๐ฅ๐๐ง๐ ๐
Ons is op soek na 'n ervare, verantwoordelike en bekwame ๐๐๐ง๐ข๐จ๐ซ ๐ ๐ข๐ง๐๐ง๐ฌ๐ขรซ๐ฅ๐ ๐๐๐ฆ๐ข๐ง๐ข๐ฌ๐ญ๐ซ๐๐ญ๐๐ฎ๐ซ om by ons span aan te sluit!
๐๐ข๐ง๐ข๐ฆ๐ฎ๐ฆ ๐๐๐ซ๐๐ข๐ฌ๐ญ๐๐ฌ:
โ
Minstens 3 jaar toepaslike finansiรซle of rekeningkundige ondervinding.
โ
Vlot in Afrikaans en Engels.
โ
Uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede.
โ
Sterk finansiรซle en rekeningkundige kennis.
โ
Ondervinding met gevorderde rekeningkundige take en die indiening van belastingopgawes.
โ
Goeie rekenaarvaardighede en aandag aan detail.
โ
Vermoรซ om onafhanklik en onder druk te werk.
๐๐ง๐ฌ ๐ฌ๐จ๐๐ค ๐ข๐๐ฆ๐๐ง๐ ๐ฐ๐๐ญ:
๐น Eerlik, betroubaar en verantwoordelik is.
๐น Professioneel en goed georganiseerd is.
๐น Sterk probleemoplossingsvaardighede het.
๐น Integriteit en vertroulikheid hoog op prys stel.
๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐: 'n Formele rekeningkundige kwalifikasie is nie noodwendig 'n vereiste nie, maar deeglike praktiese finansiรซle ondervinding is noodsaaklik.
โ ๏ธ Aansoekers met minder as ๐ ๐ฃ๐๐๐ซ ๐ญ๐จ๐๐ฉ๐๐ฌ๐ฅ๐ข๐ค๐ ๐๐ข๐ง๐๐ง๐ฌ๐ขรซ๐ฅ๐ ๐จ๐ง๐๐๐ซ๐ฏ๐ข๐ง๐๐ข๐ง๐ sal ongelukkig nie oorweeg word nie.
Manlike en vroulike kandidate is welkom om aansoek te doen. Kandidate van buite Ermelo wat bereid is om te verhuis, is ook welkom.
๐ฉ ๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐
๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐!
๐ง๐ข๐๐จ๐ฅ๐๐๐ง@๐ญ๐ฒ๐ซ๐๐ฉ๐ซ๐จ.๐๐จ.๐ณ๐
#Vakature #Ermelo #Werksgeleentheid #FinansiรซleAdministrateur #Rekeningkunde #Finansies #OnsStelAan

