Die Ermelo Rolbalklub het op Woensdag 14 Januarie hul jaarlikse toekenningsgeleentheid gehou, waar die uitblinkers van die 2025-seisoen vereer is. Dié klub, wat al dekades lank deel is van die gemeenskapslewe in Ermelo, bly ’n gewilde tuiste vir beide nuwe en ervare rolbalspelers.
Foto: (L-R) Pieter Swanepoel, Albert Swanepoel, Lindi Brill, Gerda Swanepoel, AJ Maherry, Alta Schneider, Riaan Harris en Ralph Griffiths tydens die prysuitdeling
’n Hoogtepunt vir die klub was die aanbieding van die Mpumalanga-Wes-eindstryde, waar spelers van oor die provinsie saamgetrek het. Ermelo-lede het sterk vertoon met topdrie-prestasies in die Veterane Dames-, Nuweling Dames- en Nuweling Mans-afdelings.
Toekennings vir 2025 Klubkampioenskappe:
- Dames Enkels: Lindi Brill
- Mans Enkels: Albert Swanepoel
- Nuweling Enkels: Pieter Swanepoel
- Dames Gekose Pare: Gerda Swanepoel en Alta Schneider
- Mans Gekose Pare: Riaan Harris en Ralph Griffiths
- Getrekte Mans: Pieter Swanepoel en AJ Maherry
- Getrekte Gemenge Pare: Lindi Brill en Ralph Griffiths
- Gekose Gemengde Pare: Riaan Harris en Alna Basson
- King (Victor Ludorum): Pieter Swanepoel / Riaan Harris
- Queen (Victrix Ludorum): Lindi Brill
Die klub moedig belangstellendes aan om aan te sluit vir ’n gesonde, sosiale en mededingende sportaktiwiteit.
Article Made Possible by: CellC

Foto: Lindi Brill (Regs) - Dames Enkels
Foto: Albert Swanepoel (Regs) - Mans Enkels
Foto: Pieter Swanepoel (regs) – Nuweling Enkels
Foto: Dames Gekose Pare: (L-R): Gerda Swanepoel en Alta Schneider
Foto: Mans Gekose Pare: (L-R) Riaan Harris en Ralph Griffiths
Foto: Getrekte Mans: (L-R) AJ Maherry en Pieter Swanepoel
Foto: Getrekte Gemenge Pare: (L-R) Lindi Brill en Ralph Griffiths
Foto: Gekose Gemengde Pare: (L-R) Riaan Harris en Alna Basson
Foto: King (Victor Ludorum): (L-R) Pieter Swanepoel / Riaan Harris
Foto: (L-R) Alta Schneider, Lindi Brill (wenner) en Gerda Swanepoel – Queen (Victrix Ludorum)